Die aktualisering van intelligensie by die kind: 'n Psigologies-pedagogiese perspektief

Auteurs

  • C.A. MERWE

Samenvatting

I. Inleidende probleemstelling:Ten aanvang word slegs kortliks^ verwys naenkele gangbare opvattinge aangaande intelligensie soos veral gehuldig deur die bewussynspsigologie. Deur die daarstelling van definisiesWord intelligensie beskryf as 'n sg. vermoë ofkapasiteit wat die mens in staat stel tot beteraanpassing aan sy omgewing en staan dit ook inverband met leer, denke en sg. doelgerigte aktiWiteitc. Dit is verder bekend dat intelligensie asgeïsoleerde kognitiewe substans benader word,Semeet word en dat kinders op grond daarvanSeklassifiseer word, veral ter wille van hul for"lele onderrig. 'n l.K.syfer as prestasicpeil^ord dus verkry en oor die wcse van intelligensie^ord weinig, indien enigicts gesê. Hierdie substansialistiese benadering gegrond op 'n sciëntistics georiënteerde antropologie met 'n gevolg'■ke natuurwetenskaplike ondersoekmctode is^'geheel onaanvaarbaar. Die mens as gesitueerde^csc, met ander woorde die mcnswêreldrelasie^ord ontken en die mens word benader as 'noiopsigicsc organisme wat sekere bewussyns■^^iksics besit wat afsonderlik bestudeer en gc'^ect kan word. :icwe evaluering van intelligensieprestasoos bv. voorgestel deur ondersoekers soos^horus.2 Swart.3 Steenkamp^ en sommige^^"gloAmerikaanse ondersoekers,» maar weinigi '^.'crilie persone hou rekening met die feit datg^^'ligensie slegs 'n moontlikheid is wat nog^y^^^^aliseer moet word en dat dit 'n wyse isiti V ^ «lie mens as tolaliteitinkommunikasietree tot sy wereld, 'n Pedagogiese^ktü (sien verderaan) van die intelligensie'^'iscring sal noodwendig moet plaasvind om

Downloads

Gepubliceerd

2023-08-26

Nummer

Sectie

Artikel

Citeerhulp

Die aktualisering van intelligensie by die kind: ’n Psigologies-pedagogiese perspektief. (2023). Pedagogische Studiën, 47(5). https://testplatform.openjournals.nl/pedagogischestudien/article/view/17120