PEDAGOGIESE KATEGORIEE: VERANTWOORDING

Auteurs

  • W.A. Landman

Samenvatting

Pedagoog as wetenskapper begin deur 'n noukeurige ondersoek^^n die opvoedingswerklikheid self in plaas van 'n ondersoek en herondersoek van wat reeds oor dié werklikheid bespiegel is: i die fenome"oloog bespiegel nie. Die laat wees van die werklikheid sêlf, ook in peßogiese opset soos dit werklik essensieel is, veronderstel dan ook 'nonttrekking van alle onverskilligheid teenoor die werklikheid, ook van® ciesinnigheid, toevalligheid en oppervlakkigheid. Sodanige onttrek8 verg 'n oopstel vir wat is in aktiewe ontvanklikheid. Indien die Weskapper begin deur opinieopdringing aan die werklikheid (subjek^ ^isme), is hy daardeur onvry om die werklikheid te laat verskyn sooskerklik is: hy kan nie dit wat onties ervaar word, ontologies been uitlê nie. Anders gestel: Hy sal nie by magte wees om 'nmeneutika van die ontisiteit mensweesinopvoedingsituasie, te geedit wil sê hy kan nie kom tot 'n wesensbeskrywing as ontdekking,j^Sryping en interpretasie van die grond^Vi wat skuilgaan in die diaog van die nievolwasse mens nie. Terselfdertyd laat hy ook nie die""klikheid vry om hom te toon soos hy homself laat sien nie. Soda^ ^etenskapper is dan ook nie in staat tot 'n ware objektiwiteit, syn" belangelose, vooroordeelsvrye strewe na intersubjektief geldigenie 3 ßebonde aan die werklikheid en in ooreenstemming daarmeeVan ^^i'^'^tiwiteit as rcjlektcrende denke gesuiwer

Downloads

Gepubliceerd

2023-09-08

Nummer

Sectie

Artikel