Die historiese pedagogiek in sy bestaansrelasie

Auteurs

  • J.J. PIENAAR

Samenvatting

Daar is met waardering kennis geneem van die twee artikels van I.Van der Velde en N. F. Noordani i, want die benadering van hierdietwee skrywers met betrekking tot die Historiese Pedagogiek en die bevordering daarvan hou iets goeds vir die toekoms in. Daar is egtereen faset wat nadere verduideliking regverdig en in hierdie artikel dieaandag sal opeis.

Downloads

Gepubliceerd

2023-09-12

Nummer

Sectie

Artikel

Citeerhulp