ENKELE OPMERKINGE AANGAANDE DIE WETENSKAPLIKHEID VAN DIE PEDAGOGIEK

Auteurs

  • W.A. LANDMAN

Samenvatting

In hierdie artikel gaan dit nie om uitsluitsel te gee aangaande die Vraag of die Pedagogiek 'n vorm van Wetenskap is al dan nie. Pedagoësoos onder andere Langeveld, Perquin, Strasser, Waterink, en anderest reeds afdoende aangetoon dat die Pedagogiek as wyse van wetenskapsbeoefening gereken moet word. Die vraag wat hier aan die orde's. is hoe die Pedagogiek as moderne Wetenskap daaruit sien.Wanneer van „moderne" gepraat word, is die implikasie dat daar'n niemoderne Pedagogiek is wat nie meer aanvaarbaar is nie onidit nie wetenskaplik verantwoord kan word nie. So moet onderandere 'n Pedagogiek wat die eic outonomie (11) (17) inboet deur toelaat dat hy deur 'n bepaalde lewensopvatting of een of ander vakwetenskap op sleeptou geneem word, as niemodem beskou word.odanige Pedagogiek het onherroeplik beland in die sektor van die toeSepaste, intrinsiek afhanklike wetenskappe, want hy het homself wesencn totaal geheg aan 'n ander objeksgebied as die opvoedingsituasie(18. 151154).

Downloads

Gepubliceerd

2023-09-12

Nummer

Sectie

Artikel

Citeerhulp

ENKELE OPMERKINGE AANGAANDE DIE WETENSKAPLIKHEID VAN DIE PEDAGOGIEK. (2023). Pedagogische Studiën, 44(4). https://testplatform.openjournals.nl/pedagogischestudien/article/view/17478