Pedagogisch nieuws

Auteurs

  • J. Grandia

Samenvatting

Die konferensie is gereël deur 'n komitee waarin landswye verteenwoordiging gegee is aan opvoedingsinstellings, psigiatriese, maatskaplike en mediese instansies. Die daaglikse sittings is in drie sessies verdeel wat van 9.00vm. tot naastenby 10.00 nm. geduur het. Nie minder nie as ses referate isper dag gelewer en die probleme van die gestremde kind is in al sy pluriformiteit en vervlegtheid benader. Dit het duidelik geblyk dat die sorg van die gestremde kind soveel menigvuldige aspekte het, dat die organisasie van die versorging en opvoeding vanhierdie kinders van land tot land ingrypend verskil. Baie van die werk wordop 'n liefdadigheidsbasis verrig en veral kerkgenootskappe beskik oor hcdwat sulke tuistes. Ook die Departement van Voikswelsyn is aktief gemoeidmet die versorging van veral die onopvoedbare gestremdes. Volgens dicnuwe wetgewing sal alle spesiale skole in S.A. die verantwoordclikheidvan die Departement Onderwys, Kuns en Wetenskap word. In Nederlandstaan hierdie werk alles onder die Departement van Onderwys en wort^bv. 62.000 gestremde kinders in 640 spesiale skole deur 4.400 ondcrwyzers onderrig. Dit is interessant dat onderwys in Nederland 28% vandie begrotingsuitgawes uitmaak.

Downloads

Gepubliceerd

2023-09-12

Nummer

Sectie

Artikel